Poliisopreen is 'n diëen polimeer, en is dus 'n polimeer gemaak van 'n monomeer wat twee dubbelbindings bevat. Soos meeste dïeen polimere, bevat dit 'n koolstof-koolstof dubbelbinding in die ruggraatketting. Poliisopreen kan getap word van die hevea boom, of kan ook gemaak word d.m.v. Ziegler-Natta polimerisasie. Hierdie is 'n een van die min voorbeelde waar ons 'n natuurlike polimere amper net so goed soos die natuur kan maak.
Die monomeer isopreen lyk so:
Ander polimere wat ook as elastomere gebruik word sluit in: Polibutadiëen Poliisobutileen Polistireen-butadiëen-stireen Poliuretane Polichloropreen Silikone Terug na die Vlak Twee Kaart Terug na die Macrogalleria Indeks Kopiereg Voorbehou ©1995,1996 | Department Polimeerwetenskap | Universiteit van Suid-Mississippi
Ander polimere wat ook as elastomere gebruik word sluit in: