'n Vinnige oorsig - polistireen

Gebruike: termoplastieke
Monomeer: stireen
Polimerisasie: vrye radikaal ketting polimerisasie (atakties),
Zieglar-Natta polimerisasie (sindiotakties)
Morfologie: hoogs amorf (atakties), hoogs kristallyn (sindiotakties)
Smeltpunt: 270 oC (sindiotakties)
Glasoorgangstemperatuur: 100 oC


Terug na Polistireen


Terug na die Macrogalleria Indeks


Kopiereg Voorbehou ©1995, 1996 | Department Polimeerwetenskap | Universiteit van Suid-Mississippi